“Onder die Bome” is ʼn reeks oor filosofie, bestaande uit tien episodes waar Podmedia by die Chairofoon-Inisiatief meer leer oor die inhoud, toepassing, en ontwikkeling van filosofie. Hierdie reeks is vir almal wat honger na wysheid en kennis, vir mense wat altyd meer wil weet. Die Chairofoon-Inisiatief is 'n vereniging wat
See more...